Stings terug op wenpad teen Flames

akkreditasie
Danielle van Zyl, hulpdoel van die Jaguars, mik Maandag na die doelnet in die wedstryd teen die Kingdom Stars. Die verdediger is Danelle van der Linde en regs is Van Zyl se spanmaat Nonsikelelo Mazibuko. Foto: Skhu Nkomphela
Danielle van Zyl, hulpdoel van die Jaguars, mik Maandag na die doelnet in die wedstryd teen die Kingdom Stars. Die verdediger is Danelle van der Linde en regs is Van Zyl se spanmaat Nonsikelelo Mazibuko. Foto: Skhu Nkomphela

Daar was ongewone kombinasies en posisionele skuiwe, maar die Stings kan ’n sug van verligting slaak dat hy sy eerste oorwinning in die sakkie het.

Dié Wes-Kaapse netbalspan het Maandag in Pretoria sy veldtog in die Nasionale Liga op koers gekry met ’n oorwinning van 53-46 oor die Flames van Noordwes.

Die Stings het Sondag hul openingswedstryd met 41-49 teen die Noord-Gautengse Jaguars verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.86
-0.3%
Rand - Pond
19.47
-0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,824.05
-0.2%
Silwer
21.17
+0.1%
Palladium
1,876.50
-0.2%
Platinum
911.63
+0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos