Suid-Afrikaanse swaargewigtitel omtrent ’n warm patat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Josh (Red Beast) Pretorius (regs) op pad na sy oorwinning oor Juan Roux in sy vorige geveg. Foto: Gallo Images
Josh (Red Beast) Pretorius (regs) op pad na sy oorwinning oor Juan Roux in sy vorige geveg. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse swaargewigkampioen, Josh Pretorius, gaan Saterdag in Golden Gloves se bokstoernooi by Emperors Palace in Kempton Park iets probeer wat min van sy voorgangers die laaste paar jaar kon vermag.

En dit is om sy titel te behou wanneer hy dit teen Chris Thompson gaan verdedig.

Die afgelope vyf jaar was daar ses kampioene in dié gewigsafdeling. ’n Mens sou sweer die titel is ’n warm patat waaraan niemand kan vasklou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 136/2
Rand - Dollar
16.28
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.69
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,794.66
+0.3%
Silwer
20.52
+1.0%
Palladium
2,266.50
-1.0%
Platinum
960.00
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos