Summer Cup nou Dinsdag gehardloop weens stormweer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
War Of Athena is een van die gunstelinge om Dinsdag die Summer Cup in Johannesburg te wen. Foto: Gold Circle/Facebook
War Of Athena is een van die gunstelinge om Dinsdag die Summer Cup in Johannesburg te wen. Foto: Gold Circle/Facebook

Die Summer Cup-kampioen sal nou eers Dinsdag gekroon word nadat dié groot perdewedrenbyeenkoms Saterdag weens stormweer uitgestel moes word.

Weerlig en ’n swaar reënbui het aanvanklik Saterdag verhoed dat die byeenkoms op Turffontein in Johannesburg betyds kon begin.

Enige hoop van perdewedrenne op die baan het egter verdwyn toe ’n nog kwaaier storm ’n ruk later uitgebreek het en daar besluit is om die byeenkoms tot Dinsdag uit te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos