Tennis SA neem Ravele dalk ook onder loep

akkreditasie
Gavin Crookes, president van Tennis Suid-Afrika. Foto: Gallo Images
Gavin Crookes, president van Tennis Suid-Afrika. Foto: Gallo Images

Die raadslede van Tennis Suid-Afrika (TSA) was Dinsdag steeds besig om te besluit of ’n interne ondersoek na die optrede van hul president, Gavin Crookes, begin sal word.

Boonop het TSA se uitvoerende hoof, Richard Glover, gesê, moet besluit word of Ntambi Ravele, een van die tennisliggaam se raadslede, reg opgetree het toe sy gekla het oor die optrede van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) se waarnemende president, Barry Hendricks.

Saskok het Hendricks verlede week geskors sodat verdere ondersoek ingestel kan word na ’n gesprek wat hy en Crookes aan die begin van Februarie gehad het oor moontlike kandidate vir Saskok se raadsverkiesing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+1.6%
Rand - Pond
19.80
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,841.43
+1.4%
Silwer
21.95
+2.5%
Palladium
2,023.50
+0.4%
Platinum
969.00
+3.3%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.2%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos