Tiener vee Tatjana se naam uit rekordboek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lara van Niekerk het Donderdag haar plek in die Wêreld-kortbadbyeenkoms bespreek deur een van Tatjana Schoenmaker se rekords te verbeter.  Foto: Gallo Images
Lara van Niekerk het Donderdag haar plek in die Wêreld-kortbadbyeenkoms bespreek deur een van Tatjana Schoenmaker se rekords te verbeter. Foto: Gallo Images

Die naam Tatjana Schoenmaker het Donderdagoggend nege keer in die Suid-Afrikaanse swemrekordboek verskyn. Teen Donderdagaand is dit tot agt keer verminder, danksy die vaart van ’n tiener van Pretoria.

Lara van Niekerk (18) het die eerste vrou van Afrika geword wat die 50 m-borsslag in die kortbad binne minder as 30 sekondes kon voltooi, op ’n dag wat sy die Suid-Afrikaanse en Afrika-rekords twee keer verbeter het.

Van Niekerk se rekord-aanslag het reeds in die oggendsessie begin, toe sy ’n tyd van 30.06 opgestel het om Achieng Ajulu-Bushell van Kenia se 12 jaar oue Afrika-rekord van 30.11 én Schoenmaker se SA rekord van 30.20 te oortref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos