Top-byeenkoms in Japan oor Omikron-vrese afgelas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Amerikaanse sierskaatser Nathan Chen is een van die deelnemers wat nie meer sy slag in die Grand Prix-eindronde sal kan wys nie. Foto: Getty Images
Die Amerikaanse sierskaatser Nathan Chen is een van die deelnemers wat nie meer sy slag in die Grand Prix-eindronde sal kan wys nie. Foto: Getty Images

Die Grand Prix-eindronde, een van die belangrikste sierskaatsbyeenkomste in die aanloop tot volgende jaar se Winterspele, het weens kommer oor die verspreiding van Omikron, die jongste koronavirus-variant, in die slag gebly.

Die Japannese Skaatsfederasie (JSF) het Donderdag aangekondig dat dié toernooi gekanselleer is.

Japan het wêreldwyd van die strengste maatreëls ingestel om die verspreiding van die nuwe variant te probeer hokslaan en het sy grense vir ’n maand vir alle buitelandse besoekers gesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 34/2
England 171/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos