Tour de France-ryer Dlamini se toekoms nog onseker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicholas Dlamini sal in die komende week met sy agent vergader. Foto: Qhubeka NextHash
Nicholas Dlamini sal in die komende week met sy agent vergader. Foto: Qhubeka NextHash

Die Suid-Afrikaanse fietsryer Nicholas Dlamini, wat vir die beleërde Qhubeka NextHash-span ry, sal vandeesweek met sy agent vergader om oor die pad vorentoe te besin.

Qhubeka NextHash, ’n plaaslike span wat op die topvlak van fietsry meeding, is die laaste paar weke in die nuus weens die onsekerheid oor sy toekoms. Die span is in ’n wedloop teen tyd gewikkel om betyds ’n nuwe titelborg te bekom om steeds in 2022 die speke te laat sing.

Dlamini (26) en die span, vir wie hy sedert 2018 ry nadat hy deur die ontwikkelingspan gevorder het, is omtrent sinoniem met mekaar. Hy het vroeër vanjaar die eerste swart Suid-Afrikaner geword wat aan die prestigeryke Tour de France deelneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos