Usyk skok Joshua in Londen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oleksandr Usyk op die oorlogspad teen Anthony Joshua. Joshua is die groter man, maar Usyk by verre die beter bokser. Foto: Getty Images
Oleksandr Usyk op die oorlogspad teen Anthony Joshua. Joshua is die groter man, maar Usyk by verre die beter bokser. Foto: Getty Images

Oleksandr Usyk van Oekraïne het Anthony Joshua van Brittanje Saterdag in Londen met punte verslaan om die nuwe swaargewigkampioen van die Wêreldboksvereniging, Wêreldboksorganisasie, Internasionale Boksfederasie en Internasionale Boksorganisasie te word.

Usyk se krytvaardighede was hopeloos te veel vir Joshua en hy het die Brit skoon moedeloos voor 60 000 toeskouers in die Tottenham Hotspur-stadion geboks.

Die nuwe kampioen het agterna gesê dit was nie sy beste vertoning nie en dat hy hom op sy afrigter (Anatoly Lomachenko) se versoek daarvan weerhou het om Joshua uit te slaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos