Die Nederlandse fietsryer Mathieu van der Poel het Saterdag die Milan-Sanremo-wedren gewen – 62 jaar nadat sy oupa dit gewen het.
Dié wedren is die eerste in vanjaar se Monument-reeks.
Tim Wellens (UAE Team Emirates) het die pas aangegee en oor die laaste kilometers die voorsprong gehad.