Verhoor begin van vrou wat Tour-ongeluk veroorsaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
‘n Skermgreep van die toeskouer met haar plakkaat oomblikke voor die ongeluk.
‘n Skermgreep van die toeskouer met haar plakkaat oomblikke voor die ongeluk.

Die verhoor van die toeskouer wat verantwoordelik was vir een van die grootste ongelukke in die geskiedenis van die Tour de France het Donderdag begin.

Die 31-jarige vrou, wie se identiteit weerhou word weens ’n stortvloed haatboodskappe op sosiale media, word daarvan aangekla dat sy dosyne fietsryers beseer het.

Sy het reeds aan aanklaers beken sy voel verleë oor haar “onnoselheid”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos