Victoria as gasheer vir 2026 se Statebondspele aangewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Statebondspele is in 2018 in die Goudkus in Australië gehou.  Foto: Getty Images
Die Statebondspele is in 2018 in die Goudkus in Australië gehou. Foto: Getty Images

Australië sal in 2026 vir die derde keer in meer as 20 jaar as gasheer vir die Statebondspele optree wanneer die staat Victoria die skouspel sal aanbied.

Victoria is in Februarie ’n eksklusiewe onderhandelingstydperk gegun om gasheerregte vir die Spele te verseker.

“Dit is ’n groot eer dat Victoria gekies is as die gasheer vir die 2026-Statebondspele. Ons kan nie wag om die wêreld in ons hele staat te verwelkom nie,” sê Daniel Andrews, premier van Victoria, in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos