Vonke gaan spat wanneer Proteas SA se naasbestes aanvat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kapenaar Shannen Bartlett Woensdag op senter in aksie vir die Presidentstwaalftal teen Skotland. Foto: Reg Caldecott
Die Kapenaar Shannen Bartlett Woensdag op senter in aksie vir die Presidentstwaalftal teen Skotland. Foto: Reg Caldecott

Die vonke gaan Vrydag spat wanneer die Proteas die nasionale netbalbaas se Presidentstwaalftal in die Diamant-uitdaagreeks pak.

Cecilia Molokwane, die president van Netbal Suid-Afrika (NSA), het die Presidentstwaalftal – wat sy háár span noem – Woensdagaand splinternuwe tekkies belowe as hulle die Proteas Vrydag in Pretoria kan klop.

Die Proteas het Skotland Dinsdag met 61-42 getroef en Woensdag met 72-37 met Zimbabwe afgereken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.65
+0.4%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.16
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,853.36
-0.2%
Platinum
978.50
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos