Wêreldboksraad maak stem dik oor opkikkertoetse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Conor Benn word as een van die wêreld se beste weltergewigte beskou, maar hy sal eers sy sake met die WBR moet uitstryk voordat hy vir die beheerliggaam se titels kan boks. Foto: Getty Images
Conor Benn word as een van die wêreld se beste weltergewigte beskou, maar hy sal eers sy sake met die WBR moet uitstryk voordat hy vir die beheerliggaam se titels kan boks. Foto: Getty Images

Die Wêreldboksraad (WBR) het vyf boksers, onder wie die hoogaangeskrewe Conor Benn, van sy ranglyste verwyder omdat hulle nie by dié beheerliggaam se toetsprogram vir verbode middels ingeval het nie.

Benn is een van drie Britte wie se name nie meer op die WBR-ranglyste verskyn nie. Die ander twee is Chris Billam-Smith en Lee McGregor.

Mario Barrios van Amerika en Mauricio Lara van Mexiko se name is ook van die ranglyste verwyder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.79
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos