Deelnemers aan die Cape Epic-bergfietstoer wat Maandag nié weggewaai is nie, moet Dinsdag maar weer aan hul fietssale vasklou.
Maandag se stormsterk noordwestewind – en rukwinde – verander glo in ’n westewind van 22 km/h.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel 9 km/h.