Nuwe Covid-19-variant skouer SA sport by kantlyn uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Khaya Zondo van die Proteas word Vrydag in Centurion deur die Nederlandse draaier en voormalige Protea, Roelof van der Merwe, skoongeboul. Foto: Gallo Images
Khaya Zondo van die Proteas word Vrydag in Centurion deur die Nederlandse draaier en voormalige Protea, Roelof van der Merwe, skoongeboul. Foto: Gallo Images

Internasionale sport in Suid-Afrika is Vrydag deur die nuwe Covid-19-variant vir ’n ses geslaan.

Nadat Brittanje vroegoggend aangekondig het dat hy Suid-Afrika weens dié gevreesde variant (B.1.1.529) terug op sy rooilys plaas en verskeie ander lande ook reeds ’n reisverbod teen die land ingestel het, moes besoekende oorsese sportlui inderhaas planne maak om terug te keer huis toe.

Britse besoekers aan Suid-Afrika moet byvoorbeeld Sondagoggend voor 04:00 (Britse tyd) terug wees in die Verenigde Koninkryk, andersins sal hulle verplig word om vir tien dae in kwarantyn te gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Chelsea 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos