28 dae in kwarantyn hulle voorland

akkreditasie
’n Klompie Australiese atlete Sondag by die afsluitingseremonie van die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images
’n Klompie Australiese atlete Sondag by die afsluitingseremonie van die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images

Die Australiese Olimpiese Komitee (AOC) het Suid-Australië se regering as “hardvogtig” bestempel nadat hy beveel het dat atlete wat uit Tokio terugkeer na dié staat ’n tweede keer in kwarantyn moet gaan.

Australië se Olimpiese atlete, wat aan die Tokio-Spele deelgeneem het, is tans in Sydney in kwarantyn vir 14 dae.

Maar dié van hulle wat in Suid-Australië woon, sal met hul aankoms daar ’n verdere 14 dae in afsondering in hul hotelkamers moet deurbring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos