Aflosspan dalk hul silwer-medalje kwyt

akkreditasie
Nethaneel Mitchell-Blake, Richard Kilty, Chijindu Ujah en Zharnel Hughes van Brittanje vier hul silwermedalje in die 4x100 m-aflos by die Tokio-Spele  Foto: Getty Images
Nethaneel Mitchell-Blake, Richard Kilty, Chijindu Ujah en Zharnel Hughes van Brittanje vier hul silwermedalje in die 4x100 m-aflos by die Tokio-Spele Foto: Getty Images

Die Britse naelloper CJ Ujah, wat lid was van die 4x100 m-aflosspan wat silwer in Tokio gewen het, is voorlopig deur atletiek se integriteitseenheid (AIU) geskors vir die beweerde gebruik van opkikkers.

Ujah (27) was lid van die Britse viertal wat Zharnel Hughes, Richard Kilty en Nethaneel Mitchell-Blake ingesluit het en wat op die wenstreep deur Italië geklop is.

Die AIU het egter aangekondig dat die sentrum vir toetse teen die gebruik van verbode middels in Tokio hom ingelig het van ’n “ongunstige analitiese bevinding” in Ujah se monster wat tydens die skouspel in Japan geneem is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 172/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Royal AM 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.2%
Rand - Pond
20.88
+0.5%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,781.00
-0.2%
Silwer
22.36
-0.6%
Palladium
1,847.50
-0.3%
Platinum
955.00
-0.3%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,073
-0.7%
Alle aandele
72,489
-0.6%
Hulpbronne 10
68,836
-1.8%
Industriële 25
95,793
-0.2%
Finansiële 15
14,307
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos