Britse vroue gaan kniel by Spele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hege Riise, Engeland se vrouesokkerspan se breier. Foto: Getty Images
Hege Riise, Engeland se vrouesokkerspan se breier. Foto: Getty Images

Brittanje se vrouesokkerspelers gaan kniel voor hul wedstryde by die Tokio-Spele om bewustheid oor rassisme en alle vorme van diskriminasie te skep.

Volgens Brittanje se Olimpiese span is die besluit gemaak nadat duidelikheid vanaf die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) verkry is rakende reël 50, wat atlete toelaat om gebare op die veld te maak mits hulle so maak sonder dat dit verrigtinge onderbreek word en solank dit nie oneerbiedig teenoor ander deelnemers is nie.

Atlete wat kniel as ’n vorm van protes, is deur die Amerikaanse voetbalspeler Colin Kaepernick begin, voordat die Black Lives Matter-veldtog gevolg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 148/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,817.54
+0.2%
Silwer
23.77
+1.3%
Palladium
1,897.50
-0.3%
Platinum
994.00
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,168
+1.3%
Alle aandele
75,816
+1.2%
Hulpbronne 10
75,161
+0.9%
Industriële 25
96,390
+2.2%
Finansiële 15
15,249
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos