Britte straks silwer kwyt oor galopsop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Britse 4x100 m-aflosspan. V.l.n.r. is Nethaneel Mitchell-Blake, Richard Kilty, CJ Ujah en Zharnel Hughes nadat hulle silwer gewen het by die Tokio-Spele.  Foto: Getty Images
Die Britse 4x100 m-aflosspan. V.l.n.r. is Nethaneel Mitchell-Blake, Richard Kilty, CJ Ujah en Zharnel Hughes nadat hulle silwer gewen het by die Tokio-Spele. Foto: Getty Images

Die naelloper CJ Ujah mag nooit weer Kerskaartjies van sy landgenote Zharnel Hughes, Richard Kilty en Nethaneel Mitchell-Blake verwag nie, met sy positiewe uitslag in ’n opkikkertoets wat hulle byna sekerlik van ’n Olimpiese medalje gaan beroof.

Die Britse viertal van Ujah, Hughes, Kilty en Mitchell-Blake het verlede maand in Tokio Olimpiese silwer in die 4x100 m-mansaflos gewen, nadat net Italië hulle in die eindronde kon klop. Sedertdien is opkikkers egter in Ujah se bloed bespeur – en het ’n toets van sy B-monster bevestig dat hy inderdaad op galopsop was.

Ujah sal nou deur die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) se afdeling teen die gebruik van verbode middels verhoor word, sodat hy sy kant van die saak kan stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 208/7
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 208/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos