Caster se fokus skynbaar nou op 200 m

akkreditasie
Caster Semenya op die Tuks-atletiekbaan, waar sy skynbaar tans aan ’n nuwe loopbaan in die 200 m slyp. Foto: Bridgestone
Caster Semenya op die Tuks-atletiekbaan, waar sy skynbaar tans aan ’n nuwe loopbaan in die 200 m slyp. Foto: Bridgestone

Die sluier oor haar toekomsplanne wat Caster Semenya verlede week geweier het om te lig, hang nie meer so stewig nie.

Dit blyk dat die item waarin Semenya hoop om by vanjaar se Olimpiese Spele deel te neem, die 200 m is, nadat sy Saterdag in ’n byeenkoms by die Tuks-atletiekbaan ’n nuwe persoonlike beste tyd daarin opgestel het.

Haar tyd van 23.81 is 0.45 van ’n sekonde vinniger as haar vorige beste (’n 24.26 in 2019), maar steeds meer as ’n sekonde buite die Olimpiese kwalifiseringstyd van 22.80.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos