Ek verneuk g’n, sê Britse atleet Ujah

akkreditasie
CJ Ujah Foto: Gallo Images
CJ Ujah Foto: Gallo Images

CJ Ujah, die Britse atleet wat ’n lid van die 4x400-aflosspan was wat die silwermedalje op die onlangse Olimpiese Spele in Tokio gewen het, sê hy is erg geskok en ontken ten sterkste dat hy wetend ’n verbode middel ingeneem het.

“Om dit absoluut duidelik te maak: Ek is g’n verneuker nie,” het Ujah gister in ’n verklaring gesê. “Ek het nog nooit en sal ook nie wetend ’n verbode middel inneem nie.”

As Ujah, wat sedert Donderdag tydelik geskors is, skuldig bevind word, sal die Britse span van hul medaljes gestroop word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos