‘IOK nie by magte om aan China voor te skryf oor menseregte’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Coates, vise-president van die Internasionale Olimpiese Komitee.  Foto: Getty Images
John Coates, vise-president van die Internasionale Olimpiese Komitee. Foto: Getty Images

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) gaan nie druk op die Chinese regering uitoefen oor sy bedenklike menseregte-rekord nie, want dis nie dié liggaam se taak om aan soewereine regerings voor te skryf nie.

So het John Coates, vise-president van die IOK, gesê in reaksie op pleidooie deur Amerikaanse wetgewers en menseregtegroepe om Beijing van sy gasheerstatus vir volgende jaar se Winterspele te stroop weens die Chinese regering se beweerde volksmoord van die Uyghurs, ’n Moslem-minderheidsgroep in dié land.

Chinese owerhede word daarvan beskuldig dat sowat ’n miljoen Uyghurs in interneringskampe aangehou word en aan dwangarbeid onderwerp word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos