Judoka lank geskors oor hy nie wil veg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tohar Butbul (in blou) en Changrim An van Suid-Korea op die Olimpiese Spele in Tokio in aksie.  Foto: Getty Images
Tohar Butbul (in blou) en Changrim An van Suid-Korea op die Olimpiese Spele in Tokio in aksie. Foto: Getty Images

Die Algeriese judoka Fethi Nourine is vir tien jaar uit die sport geskors nadat hy hom aan die Olimpiese Spele in Tokio onttrek het omdat hy dalk in die tweede ronde teen ’n Israeli sou moes veg.

Die 30-jarige sou in die eerste ronde in Tokio in die 73 kg-afdeling teen Soedan se Mohamed Abdalrasool geveg het en ’n oorwinning sou beteken het dat hy in die volgende ronde teen Israel se Tohar Butbul sou moes kragte meet.

Nourine het egter gesê sy politieke steun aan Palestina (in sy stryd teen Israel), maak dit vir hom onmoontlik om teen Butbul te veg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos