Landloop dalk in 2028 weer Spele-item

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sebastian Coe, president van Wêreldatletiek, sê landloop kan in 2028 weer ’n Olimpiese sport wees. Foto: Getty Images
Sebastian Coe, president van Wêreldatletiek, sê landloop kan in 2028 weer ’n Olimpiese sport wees. Foto: Getty Images

Landloop kan heel moontlik die eerste keer in 104 jaar sy terugkeer maak by die Los Angeles-Olimpiese Spele in 2028, reken Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe.

Landloop se laaste verskyning as ’n Olimpiese sportsoort was op 12 Julie 1924 in Parys toe die kwik, wat op daardie dag tot hoër as 40 °C gestyg het, tesame met uitlaatgasse van ’n kragstasie naby aan die roete, daartoe gelei het dat net 15 van die 38 atlete die wedloop kon voltooi en ambulanse en polisie boonop ure lank na atlete moes soek wat langs die roete flou geword het.

Dié Spele in die Franse hoofstad was die laaste van net drie kere wat landloop deel van Spele was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos