Minister belowe Tatjana sal R850 000 ontvang

akkreditasie
Tatjana Schoenmaker se sukses verlede maand in Tokio se Olimpiese swembad sal haar oor die komende weke meer as R1,4 miljoen aan bonusgeld in die sak bring. Foto: Reuters
Tatjana Schoenmaker se sukses verlede maand in Tokio se Olimpiese swembad sal haar oor die komende weke meer as R1,4 miljoen aan bonusgeld in die sak bring. Foto: Reuters

Die Olimpiese heldin Tatjana Schoenmaker sal eersdaags R850 000 van die departement van sport, kuns en kultuur ontvang uit erkenning vir haar rekordweek verlede maand op die Olimpiese Spele in Tokio.

Nathi Mthethwa, die minister van sport, kuns en kultuur, het Vrydag aangekondig dat R450 000 opsy gesit is vir elke atleet wat goud op die Olimpiese en Paralimpiese Spele in Tokio verower, R220 000 vir silwer en R100 000 vir brons.

Aan die afrigters van hierdie suksesvolle atlete sal bedrae van R120 000 vir goud, R70 000 vir silwer en R30 000 vir brons uitbetaal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.44
+0.6%
Rand - Euro
18.14
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.39
+0.0%
Silwer
23.36
+0.9%
Palladium
1,798.00
+2.7%
Platinum
964.97
+1.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,179
+1.2%
Alle aandele
69,488
+1.3%
Hulpbronne 10
65,305
+1.9%
Industriële 25
93,189
+0.3%
Finansiële 15
13,336
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos