Parys beoog unieke seremonie vir 2024-Spele se opening

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘n Visualisering deur die reëlingskomitee van wat beplan word vir die 2024-Parys-Spele se openingseremonie. Foto: Twitter/Paris 2024
‘n Visualisering deur die reëlingskomitee van wat beplan word vir die 2024-Parys-Spele se openingseremonie. Foto: Twitter/Paris 2024

Die 2024- Olimpiese Spele in Parys se openingseremonie sal enig in sy soort wees, want dié skouspel sal nie soos gebruiklik in ’n stadion plaasvind nie, maar eerder in buitelug al langs die Seine-rivier af.

Bote sal die atlete verby bekende landmerke neem met die seremonie se hoogtepunt wat sal kom wanneer die Eiffel-toring bereik word.

Organiseerders van die Parys-Spele het planne aangekondig om 160 bote te betrek, wat ’n 6 km lange roete sal afseil voor sowat 500 000 toeskouers – sowat tien keer meer as die getal kykers wat gewoonlik die seremonie in stadions aanskou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,791.21
+0.1%
Silwer
20.61
-0.3%
Palladium
2,198.81
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos