Parys wil Spele na man op straat neem

akkreditasie
Die Olimpiese vlag wapper Maandag voor Parys se stadsaal. Die Franse hoofstad sal in 2024 die eerste keer in 100 jaar gasheer wees vir dié skouspel. Foto: AP
Die Olimpiese vlag wapper Maandag voor Parys se stadsaal. Die Franse hoofstad sal in 2024 die eerste keer in 100 jaar gasheer wees vir dié skouspel. Foto: AP

Parys, die volgende Olimpiese gasheer in 2024, voer groot planne in die mou om dié skouspel die Spele vir Jan en Alleman te maak.

Nadat Covid-19 tot ’n verbod op toeskouers by die meeste nommers op die Tokio-Spele gelei het en dié byeenkoms sodoende van sy atmosfeer beroof het, wil Parys die teenoorgestelde bewerkstellig en – in die woorde van die hoof van die Parys-Spele se reëlingskomitee, Tony Estanguet – “maniere vind om die Spele na die mense toe te neem”.

“Ons fokus gaan wees om sport weg te neem van die tradisionele plekke waar dit beoefen word en om van die kompetisies by van die stad se beroemdste bakens aan te bied,” het Estanguet, ’n driemalige Olimpiese roeikampioen, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.7%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.13
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.40
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,782.59
+0.4%
Silwer
22.40
-1.9%
Palladium
1,756.65
+0.8%
Platinum
942.00
+0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos