Perdry dalk plek as vyfkamp-item kwyt ná afrigter perd met vuis slaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annika Schleu van Duitsland was in trane nadat sy ’n massiewe voorsprong in die perdry verloor het en sonder ’n plek op die podium geëindig het by die Tokio-Spele in die moderne vyfkamp. Foto: Getty Images
Annika Schleu van Duitsland was in trane nadat sy ’n massiewe voorsprong in die perdry verloor het en sonder ’n plek op die podium geëindig het by die Tokio-Spele in die moderne vyfkamp. Foto: Getty Images

Perdry kan in die toekoms deur fietsry vervang word in die moderne vyfkamp om te verseker dat dié item wel in die Olimpiese Spele bly.

Dié item het vroeër vanjaar om al die verkeerde redes hoofopskrifte gehaal nadat ’n Duitse afrigter afgeneem is terwyl sy ’n perd met die vuis bygedam het tydens die Tokio-Spele.

The Guardian berig egter dat skouspring binnekort van die vyfkamp verwyder sal word, met fietsry wat as plaasvervanger sal inkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.62
-1.0%
Rand - Pond
20.92
-1.0%
Rand - Euro
17.41
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,788.76
-0.5%
Silwer
22.39
-1.7%
Palladium
2,377.45
+0.1%
Platinum
1,011.39
-1.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos