Saskok nie in staat om Spele-sterre te beloon

akkreditasie
Ten spyte daarvan dat Tatjana Schoenmaker in Tokio ’n triomftog gehad het wat ’n wêreldrekord, twee Olimpiese rekords, ’n goue en ’n silwermedalje ingesluit het, kan Suid-Afrika se sportbase nie waarborg dat sy finansieel beloon sal word nie.   Foto: Reuters
Ten spyte daarvan dat Tatjana Schoenmaker in Tokio ’n triomftog gehad het wat ’n wêreldrekord, twee Olimpiese rekords, ’n goue en ’n silwermedalje ingesluit het, kan Suid-Afrika se sportbase nie waarborg dat sy finansieel beloon sal word nie. Foto: Reuters

Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het nie genoeg geld om die land se twee Olimpiese medaljewenners te beloon nie.

Daarom sal Barry Hendricks, die president van Saskok, ná sy terugkeer van Tokio bakhand by ander rolspelers in Suid-Afrikaanse sport moet gaan staan om ’n finansiële meevaller vir Tatjana Schoenmaker, Bianca Buitendag en die suksesverhale by die Paralimpiese Spele te probeer beding.

Hendricks het Maandag uit Tokio aan Netwerk24 gesê Saskok het nooit onderneem om Suid-Afrikaanse medaljewenners vir hul prestasies te beloon nie omdat hulle geweet het daar is nie geld in hul spaarvarkie daarvoor nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.81
+0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.69
+0.4%
Silwer
21.80
+0.2%
Palladium
1,990.14
+1.0%
Platinum
961.03
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos