Seb Coe sê uitslae van studie oor sosiale media ‘ontstellend’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sebastian Coe, president van Wêreldatletiek.  Foto: Getty Images
Sebastian Coe, president van Wêreldatletiek. Foto: Getty Images

Sebastian Coe, president van Wêreldatletiek, beskryf die uitslae van ’n studie wat tydens die Olimpiese Spele in Tokio gedoen is om aandag te gee aan die kwessie van neerhalende boodskappe teenoor atlete op sosiale media, as “ontstellend”.

Die studie het getoon dat byna drie uit elke 20 baan- en veldatlete onderwerp word aan beledigende boodskappe, met vroue wat in meer as 85% van die gevalle die teiken is.

Wêreldatletiek het die uitslae bekendgemaak van inligting wat versamel is uit meer as 240 000 Twitter-inskrywings wat betrekking het op 161 atlete wat vroeër vanjaar in Tokio meegeding het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 153/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 296/3
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.88
-0.4%
Rand - Pond
19.51
-0.7%
Rand - Euro
16.80
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,828.60
+0.1%
Silwer
21.26
+0.5%
Palladium
1,917.50
+2.0%
Platinum
909.50
-0.2%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,451
+2.4%
Alle aandele
67,756
+2.1%
Hulpbronne 10
65,243
+1.3%
Industriële 25
80,060
+4.5%
Finansiële 15
15,474
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos