Swem verbied podium-protesgebare

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Husain Al Musallam, grootbaas van Fina.  Foto: Getty Images
Husain Al Musallam, grootbaas van Fina. Foto: Getty Images

Fina, swem se wêreldbeheerliggaam, sê Olimpiërs mag hul menings op nuuskonferensies en in die media deel, maar protesgebare op medaljeseremonies by die Spele in Tokio word verbied.

Protesaksies op podiums is ’n omstrede kwessie in die aanloop tot die sportskouspel nadat die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) besluit het om met sy beleid te volstaan wat “enige betogings of politieke, geloofs- of rassepropaganda deur atlete in stadions, by seremonies en op podiums” verbied.

Dié beleid word deur sommige sportlui gekritiseer. Daar is diegene wat voel dit is hul reg om standpunt in te neem sonder om gestraf te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos