Deel

Takahashi kry borgtog ná paar maande in tronk oor ‘omkopery’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Haruyuki Takahashi Foto: Getty Images
Haruyuki Takahashi Foto: Getty Images

’n Voormalige beampte van die Tokio-Spele, Haruyuki Takahashi, het Maandag borgtog gekry nadat hy in Augustus in hegtenis geneem is op aanklag van omkopery.

’n Distrikshof in Tokio het borgtog van $603 000 aan Takahashi toegestaan.

Staatsaanklaers het die laaste paar maande klopjagte op verskeie maatskappye uitgevoer in ’n groot korrupsieskandaal wat verband hou met verlede jaar se Olimpiese Spele.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.19
-0.1%
Rand - Pond
22.41
-0.0%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
961.55
-0.6%
Palladium
1,416.74
+0.8%
Goud
1,966.47
-0.4%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos