Talle Olimpiese wenners pleit by IOK om perdry in vyfkamp te hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annika Schleu en die perd Saint Boy op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images
Annika Schleu en die perd Saint Boy op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images

Byna elke lewende Olimpiese medaljewenner in die moderne vyfkamp oor die afgelope 60 jaar het in ’n ope brief aan die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) gepleit dat sy president, Thomas Bach, moet ingryp en keer dat perdry van dié nommer geskrap word.

’n Totaal van 46 atlete het die brief onderteken waarin Bach gevra word vir ’n sterk reaksie teen die besluit van dié sport se beheerliggaam, UIPM, om perdry ná afloop van 2024 se Spele in Parys te vervang.

Dié lys sluit onder andere die Sweedse sterre Björn Ferm, George Horvath, Lennart Pettersson en Svante Rasmuson, sowel as vanjaar se Tokio-spele-kampioene Joe Choong en Kate French in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+0.4%
Rand - Pond
21.07
+0.6%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,771.20
+0.2%
Silwer
22.35
-0.1%
Palladium
1,850.48
+3.7%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos