TV-ster soek perd wat met vuis geslaan is

akkreditasie
Annika Schleu bars in trane uit op haar perd Saint Boy.  Foto: Getty Images
Annika Schleu bars in trane uit op haar perd Saint Boy. Foto: Getty Images

Kaley Cuoco het aangebied om die perd te koop wat by die Olimpiese Spele deur ’n Duitse afrigter met die vuis geslaan is.

Independent berig die 35-jarige ster van The Big Bang Theory en perdeliefhebber het haar op Instagram uitgelaat oor verlede week se omstrede voorval in die moderne vyfkamp vir vroue.

Kim Raisner, die afrigter, het die hings Saint Boy met ’n vuis bygekom nadat die perd geweier het om die ruiter Annika Schleu se bevele te gehoorsaam en haar hoop om ’n medalje bederf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.93
-0.5%
Silwer
22.87
-1.2%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
951.53
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos