Greg soek Spele-medalje in bobslee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Greg Rutherford in sy dae as verspringer. Foto: Getty Images
Greg Rutherford in sy dae as verspringer. Foto: Getty Images

Die Olimpiese verspringkampioen by die 2012-Spele in Londen, Greg Rutherford, is in die Britse bobsleespan ingesluit en wil nou sy land se eerste atleet word wat by die Somerspele sowel as Winterspele ’n medalje verower.

Die 34-jarige Rutherford het in 2018 uitgetree uit atletiek weens ’n besering en mik nou daarna om Brittanje te help kwalifiseer vir volgende jaar se Winterspele in Beijing.

Plaaslike media berig dat hy beïndruk het tydens toetse by die Britse Bobslee- en Skelet-vereniging se hoofkwartier en in November aan die Wêreldbeker-items in Oostenryk kan deelneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 0
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos