Eers ’n frons, toe ’n glimlag vir goue Ntando

akkreditasie
Ntando Mahlangu was vir ’n oomblik teleurgesteld met sy tyd in die 200 m-eindronde, maar het byna dadelik daarna begin baai in vreugde oor sy tweede Paralimpiese goue medalje by vanjaar se Tokio-Spele.  Foto: Gallo Images
Ntando Mahlangu was vir ’n oomblik teleurgesteld met sy tyd in die 200 m-eindronde, maar het byna dadelik daarna begin baai in vreugde oor sy tweede Paralimpiese goue medalje by vanjaar se Tokio-Spele. Foto: Gallo Images

Nadat Ntando Mahlangu Vrydag in ’n reënerige Tokio se Nasionale Stadion oor die eindstreep van sy 200 m-wedloop gehardloop het, was daar net vir ’n oomblik ’n teleurgestelde trek om sy mond.

Dis onder normale omstandighede die allerlaaste reaksie wat jy verwag van iemand wat pas ’n Paralimpiese goue medalje los gehardloop het – maar ook tekenend van die eise wat Mahlangu aan homself stel.

Benewens goud het die jongeling gehoop vir ’n tyd vinniger as 23 sekondes en ’n nuwe wêreldrekord in sy T61-klas (vir atlete met ’n dubbele beenamputasie bo die knie). Die 23.59 op die groot stophorlosie langs die baan was dus nie waarvan hy gedroom het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos