Louzanne wen SA se 7de medalje

akkreditasie
Louzanne Coetzee en haar gids Claus Kempen op pad na hul bronsmedalje in die marathon (T11-12). Foto: AP
Louzanne Coetzee en haar gids Claus Kempen op pad na hul bronsmedalje in die marathon (T11-12). Foto: AP

Louzanne Coetzee en haar gids Claus Kempen het die kroon gespan op ’n uitstekende veldtog deur die Suid-Afrikaanse span toe sy met brons in die marathon (T11-12) die laaste medalje op die tafel op 2021 se Paralimpiese Spele opgeraap het.

Die 28-jarige het vroeër reeds silwer in die 1 500 m (T11) verower en op ’n koel bewolkte dag in Tokio haar versameling met ’n nuwe wêreldrekordtyd vir haar klas van 3 uur, 11 minute, 13 sekondes uitgebrei.

Suid-Afrika het die skouspel afgesluit met ’n totaal van sewe medaljes, wat uit vier goud, een silwer en twee brons, asook drie wêreldrekords bestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos