Ntando gerat om Vrydag vonke te lewer

akkreditasie
Ntando Mahlangu hoop om Vrydag nóg ’n goue medalje by die Paralimpiese Spele in Tokio te verower.  Foto: Gallo Images
Ntando Mahlangu hoop om Vrydag nóg ’n goue medalje by die Paralimpiese Spele in Tokio te verower. Foto: Gallo Images

’n Stil Donderdag vir Suid-Afrika by die Paralimpiese Spele kan met reg beskryf word as die stilte voor die storm. Vrydag beloof immers om ’n gróót dag te wees, met Ntando Mahlangu wat gaan jag maak op sy tweede goue medalje by dié skouspel in Tokio.

Ses dae nadat hy vriend en vyand met goud in die verspring verras het, sal Mahlangu as die oorweldigende gunsteling in die 200 m vir T61-mans aantree. Anders as in die verspring, toe hy teoreties vaardiger T63-atlete (met eenbeen-amputasie) moes oorkom, is daar dié keer net atlete in sy eie klassifikasie (met ’n dubbelamputasie bo die knie) – en van hulle is die Pretorianer die keur.

Die 19-jarige is die wêreldrekordhouer in dié item. Hoewel hy vroeër vanjaar by die Suid-Afrikaanse kampioenskap ’n tyd van 22.94 opgestel het, is dit nog nie as nuwe wêreldkerf bekragtig nie. Gevolglik staan Mahlangu se vorige persoonlike beste van 23.03 steeds as die wêreldrekord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos