Onluste steek vuur in Pillay aan

akkreditasie
Tyrone Pillay hoop om Suid-Afrika Saterdag by die Paralimpiese Spele in Tokio te inspireer.  Foto: Getty Images
Tyrone Pillay hoop om Suid-Afrika Saterdag by die Paralimpiese Spele in Tokio te inspireer. Foto: Getty Images

In die tweede week van Julie was Tyrone Pillay veronderstel om volstoom met sy laaste voorbereidings vir die Paralimpiese Spele in Tokio voort te gaan. In plaas daarvan het hy egter in sy huis gesit en kyk hoe vlamme oral in sy geboortestad opskiet.

Durban was aan die brand en Suid-Afrika was ’n kruitvat. Tokio en gewigstoot is na Pillay se agterkop gedruk. Sy hart was te besig om te breek oor die waansin wat sy provinsie oorgeneem het.

Agt weke ná daardie eerste vlamme opgegaan het, bevind Pillay hom nou wel in die Japannese hoofstad, waar hy Saterdag – soos hy deurgaans beplan het – ’n aanslag op Paralimpiese goud in die gewigstoot vir F63-atlete (met ’n beenamputasie onder die knie) sal loods.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos