Rob Louw druk ’n drie teen Suid-Amerika op Loftus Versfeld in 1984. Kulu Ferreira is daar vir bystand. Suid-Afrika het die Jaguars met 32-15 geklop. Foto: Argief
Hy deel sy naam met die Hollywood-hartebreker Rob Lowe en lyk byna soos Brad Pitt. Maar die gewese Springbok-flank Rob Louw is ook so taai soos Bruce Willis se karakter in Die Hard.
Hy moet wees, want Louw het die dood al menige keer vierkant in die oë gestaar.
In 1994 is hy lelik oopgekloof toe hy tydens ’n rubberbootwedvaart op die Langebaan-strandmeer uit die boot geslinger is en onder die motor se skroewe beland het.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.