Saamspan en glo kry Poubloues bo

akkreditasie
Albert van den Berg sluit eersdaags ’n baie suksesvolle hoofstuk as Griekwa-hulpafrigter af om nuwe hoogtepunte by Ellispark te probeer skep.  Foto: Gallo Images
Albert van den Berg sluit eersdaags ’n baie suksesvolle hoofstuk as Griekwa-hulpafrigter af om nuwe hoogtepunte by Ellispark te probeer skep. Foto: Gallo Images

’n Jaar gelede wou Griekwa-ondersteuners hul hare uit hul kop trek. Die Poubloues kon eenvoudig nie aan die gang kom ná rugby hervat is nie en het uiteindelik 11 uit 12 wedstryde verloor.

Dat hulle sake so skouspelagtig kon omdraai om ’n plek in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd teen die Haaie te bespreek, is te danke daaraan dat almal saamgetrek en saam hard gewerk het om hul uitslae met hul vermoëns te laat ooreenstem, sê Albert van den Berg, Griekwa-hulpafrigter.

Van den Berg gaan hom ná die Curriebeker-reeks by die Leeus as hul voorspeler- en lynstaanafrigter vir die Verenigde Rugbykampioenskap aansluit . . . en ’n paar waardevolle lesse uit Kimberley met hom saamneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.20
+0.5%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.30
-0.5%
Silwer
22.82
-1.5%
Palladium
1,781.94
+1.7%
Platinum
960.00
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos