Albie Bates gehuldig: Hy was ’n ‘puik kaptein, opregte ou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Albie Bates reik na ’n lynstaanbal op die 1969-toer na Brittanje.
Albie Bates reik na ’n lynstaanbal op die 1969-toer na Brittanje.

In 1973 was Albie Bates nie net die eerste Noord-Transvaal-kaptein in vier jaar om die gesogte Curriebeker “alleen” omhoog te hou nie, hy was ook die eerste Blou Bul-kaptein ooit om die Curriebeker “op die veld” in ontvangs te neem, aangesien vorige oorhandigingseremonie op die veld plaasgevind het nie.

In daardie stadium, met die Ligbloues se oorwinning van 30-22 oor Vrystaat in die Curriebekereindstryd van 1973 – hul eerste sege in ’n eindstryd sedert 1969 – was Bates reeds 32 jaar oud, met vier toetse vir Suid-Afrika, insluitend twee teen die All Blacks in 1970, agter sy naam.

Hy is vandeesweek op 80-jarige ouderdom aan natuurlike oorsake oorlede, en sowel oudspanmaats as mededingers het hulde gebring aan die voormalige Bok-agtsteman.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos