All Blacks moet ‘rugby red van saai Bokke’

akkreditasie
Die Kiwi-rugbyskrywer Mark Reason meen die reeks tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus was ’n sieldodende affêre.  Foto: Getty Images
Die Kiwi-rugbyskrywer Mark Reason meen die reeks tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus was ’n sieldodende affêre. Foto: Getty Images

Die Nieu-Seelandse rugbyskrywer Mark Reason sê die All Blacks is op ’n missie om rugby te red van die “vervelige Springbokke se dor wildernis”.

Reason vergelyk Saterdag se derde toets tussen die Bokke en die Britse en Ierse Leeus met die eerste Bledisloebekertoets tussen Nieu-Seeland en Australië vroeër die dag.

“Die All Blacks wend minstens ’n poging aan om ’n tipe rugby te speel wat kreatiwiteit, denkvermoë en flair aanmoedig,” sê hy in ’n rubriek vir Stuff.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.44
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos