Bergh moes bergklim vir Griekwa-pos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Bergh het in 2018 nie veel van ’n ander keuse gehad as om die pos as afrigter van die Ixias in Bloemfontein te aanvaar nie.  Foto: Mlungisi Louw
Pieter Bergh het in 2018 nie veel van ’n ander keuse gehad as om die pos as afrigter van die Ixias in Bloemfontein te aanvaar nie. Foto: Mlungisi Louw

Drie jaar gelede was Pieter Bergh, wat vandeesweek as die nuwe hoofafrigter van Griekwas se rugbyspan aangestel is, so te sê werkloos en met sy kind net ’n paar maande oud, was kieskeurigheid nie ’n opsie nie.

In daardie jaar, 2018, het dinge binne die bestek van ’n paar dae vir hom lelik verkeerd geloop.

Bergh was destyds op die kortlys om Peter Engledow as hoofafrigter van die Poubloues op te volg. Die ervare Brent Janse van Rensburg, wat die Pumas daardie jaar na die titel in die SuperSport-uitdaagreeks gebrei het, is egter in die pos aangestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos