Blitsbokke se ‘swakste nóg,’ sê breier

akkreditasie
Suid-Afrika se Muller du Plessis soek deurkomkans teen Engeland. Foto: Wêreldrugby
Suid-Afrika se Muller du Plessis soek deurkomkans teen Engeland. Foto: Wêreldrugby

Ná twee middelmatige vertonings in die Blitsbokke se eerste twee wedstryde by die Vancouver-sewestoernooi, het Muller du Plessis erken dat dit moeilik as kampioen is om jou kop weer skoon te kry.

Suid-Afrika het teen Japan (12-0) en Argentinië (17-5) nou nie juis die wêreld aan die brand gespeel nie. Teen Engeland, in die Blitse se laaste groepwedstryd, vroeg Sondagoggend (SA tyd) was Du Plessis-hulle egter in hul eie klas.

Hulle het ses drieë ingeryg om die Engelse met 38-0 af te ransel, met Du Plessis wat drie keer agter Engeland se doellyn gaan kuier het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos