Deel

Bok-senter kan klub R8 m. kos oor ‘flater’

akkreditasie
Rohan Janse van Rensburg. Foto: Getty
Rohan Janse van Rensburg. Foto: Getty

Rohan Janse van Rensburg se kontrak-flater kan sy Engelse klub Sale Sharks nog duur te staan kom nadat Gloucester die klub vir meer as R8,5-miljoen gedagvaar het.

Janse van Rensburg is in April met ’n massiewe R700 000 beboet en vir twee weke geskors nadat hy vir Gloucester én Sale Sharks geteken het voordat hy by Sale geëindig het.

Sale is ook met £20 000 pond (sowat R427 000) beboet, maar sal dalk nou baie meer moet opdok as Gloucester se eis vir £400 000 pond suksesvol is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos