Deel

Bokke en All Blacks pak mekaar op rugbyliga-veld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbokke en die All Blacks gaan in Julie in die Mount Smart-stadion in Auckland teen mekaar speel. Foto: Getty Images
Die Springbokke en die All Blacks gaan in Julie in die Mount Smart-stadion in Auckland teen mekaar speel. Foto: Getty Images

Die Springbokke en die All Blacks pak mekaar in Julie in Auckland, maar dit sal nie op die Kiwi’s se vesting in daardie stad, Eden Park, wees nie.

Nieu-Seeland-rugby (NSR) het Dinsdag bekend gemaak dat die twee spanne se kragmeting op 15 Julie in die Mount Smart-stadion in Auckland gespeel sal word.

Die rede vir dié skuif is omdat die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue dieselfde tyd in Nieu-Seeland plaasvind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.19
-0.2%
Rand - Pond
22.42
-0.1%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
959.05
-0.9%
Palladium
1,417.07
+0.8%
Goud
1,966.28
-0.4%
Silwer
23.20
-0.5%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos