Bokke moet dié vrae Saterdag beantwoord

akkreditasie
Die talentvolle Damian Willemse speel Saterdag vir die Bokke heelagter. Is dit egter sy beste posisie? Foto: Gallo Images
Die talentvolle Damian Willemse speel Saterdag vir die Bokke heelagter. Is dit egter sy beste posisie? Foto: Gallo Images

Is die Springbokke se kop régtig reg vir die Poemas?

Die Argentyne staan grommend reg om die Bokke Saterdag in die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha ná die reekssege oor die Britse en Ierse Leeus terug aarde toe te bring.

Die Bokke sê hul kop is nie meer in die wolke nie en hul breier, Jacques Nienaber, het met ’n rits veranderinge probeer seker maak dat hy ’n betreklik vars en honger span op die veld stuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos