Bokke tel onder diegene wat ‘te groot’ 12-jarige speler steun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alfie Pugsley. Foto: @Puggster/Twitter
Alfie Pugsley. Foto: @Puggster/Twitter

Die Springbokke tel onder die rugbysterre oor die wêreld heen wat boodskappe van ondersteuning aan ’n o.12-rugbyspeler gestuur het wat die slagoffer van boelies op sosiale media was.

WalesOnline berig Mark Pugsley van Wallis het die naweek ’n foto van sy seun, Alfie (11), op sosiale media gedeel en gesê die jong rugbyspeler is daarvan beskuldig dat hy “te groot is om vir die o.12-span te speel”.

Verskeie rugbysterre en legendes van die sport het hulle sedertdien tot sosiale media gewend om hulle ondersteuning vir Alfie te wys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos