‘Bok-strategie selfde teen Rose’ – maar wat van span?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cobus Reinach verdien dié week ’n kans in die nr.9-trui ná ’n sukkelvertoning deur Herschel Jantjies agter die Springbokke se oond teen Skotland op Murrayfield.  Foto: Getty Images
Cobus Reinach verdien dié week ’n kans in die nr.9-trui ná ’n sukkelvertoning deur Herschel Jantjies agter die Springbokke se oond teen Skotland op Murrayfield. Foto: Getty Images

Ofskoon dit soms teen gesonde perspektief indruis, laat ’n rugbytoets teen Engeland op ’n jaareindtoer altyd ’n blywende indruk.

Dis deksels lekker wanneer die Springbokke die Rose klop, meer so op Twickenham ná ’n week van kenmerkende grootpratery deur die Engelse spelers. Aan die ander kant laat dit ’n wrang smaak in die mond om so dan en wan ook teen hulle te verloor.

Jacques Nienaber, die Bok-afrigter, het ná Saterdag se sege van 30-15 oor Skotland op Murrayfield ook vir sy span uitgestippel wat op die spel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.3%
Rand - Pond
20.48
+0.9%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,809.20
-0.5%
Silwer
23.12
-1.7%
Palladium
2,358.00
+1.0%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,565
-1.2%
Alle aandele
72,955
-1.1%
Hulpbronne 10
74,709
-0.7%
Industriële 25
89,812
-1.8%
Finansiële 15
14,865
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos